Successfully reported
+18

Stonehaven Earth Eco Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karwyderskraal Road, Stonehaven Farm, Hemel en Aarde Valley, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Stonehaven Earth Eco Cabin is 'n selfsorg-kajuit geleë aan die voet van die Babylon Toren-bergreeks in die Hemel en Aarde-vallei. Die kajuit kombineer natuurlike ontwerp met eenvoudige luuksheid en bied gaste 'n omgewingsbewuste toevlugsoord.

Die kajuit bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens gemeubileer is. Beide badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Gaste kan verskeie aktiwiteite op die perseel geniet, insluitend 'n Protea-staptog deur die plaas, pieknieks onder die eikeboom, swem in die dam, of ontspanning in die houtgestookte Kol Kol-warmbad. Die vallei bied ook wynproe, stap, fietsry en perdry.

Die kajuit het 'n rugsteunkragtoevoer om te verseker dat gaste nie deur beurtkrag geraak word nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Ligging

  • Karwyderskraal Road, Stonehaven Farm, Hemel en Aarde Valley, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 4 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karwyderskraal Road, Stonehaven Farm, Hemel en Aarde Valley, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53d88b6fc258524604f41bca365a16f95534e5d2330c77aa5307791760cfb6479fee90398a6a79684be24bb04b99e4aef2b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 4) Karwyderskraal Road Stonehaven Farm 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.364197 19.240708

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang