Successfully reported

Stonehill Villa

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Carel N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Aangenaam verras deur die verblyf in stil woonbuurt. Uitstekende oornagplek, baie netjies, goed geleë en goed toegerus. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gb J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons het baie lekker gebly! Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamer was ruim en luuks toegerus met alles wat nodig is. Lekker naby die snelweg geleë. 'n Baie goeie keuse vir reisigers!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wonderlik. Hartlik verwelkom. Executive suite was ruim, skoon en gerieflik. Rustige en kalm atmosfeer. Ons sal vir seker weer by julle oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Puik verblyf. Die kamer is verskriklik smaakvol gedekoreer. Ons was mal oor die stort. Dadelik hulp ontvang toe ons met die kamerdeur se slot gesukkel het op 'n Sondagaand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Happy stay. Very good accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Skoon, netjies, veilig, puik diens, sal weer daar bly. Ontvangsdame is 'n aanwins vir die gastehuis. Alles van bogemiddeld goed en baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelien S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Rustige omgewing, veilig en baie mooi. Pragtig, skoon, netjies en gerieflik. Almal by die gastehuis is baie vriendelik en behulpsaam. Sal die gastehuis enige tyd aanbeveel en sal vir seker weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jerome C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Is altyd lekker om by Stonehill Villa oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marolet B
1 nag
4.4
Feb 2025

Rustig, veilig en goed toegerus. Lieflike groot kamer en badkamer. Als wat mens kan nodig hê vir 'n oornag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cecille Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Sangiro Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0ec7dbe33860d888172cc0a8905acc209644f75b0a41873892e68aeb62064369e9c5a1d1a6c2f8e4e1c1eb31a22c01e3773?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 17 Sangiro Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.09247 26.15623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang