Successfully reported
+16

Stoneybrooke Plaas

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 213 Tierpoort Road, Tierpoort, Pretoria, 0035, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stoneybrooke Plaas bied lieflike selfsorgvakansieverblyf in losstaande plaashuise wat op 'n 220 hektaar werkende plaas in die lieflike Tierpoort-area in Pretoria-Oos geleë is. Geleë in die platteland, kompleet met koeie, ganse, hoenders en eende, is dit 'n wonderlike ontsnapping van die gewoel van die stadslewe.

Dié plaas bied die opsie van 7 eenhede om van te kies wat tussen 2 en 8 gaste op 'n slag akkommodeer. Hierdie eenhede bestaan uit slaapkamers wat óf ingerig is met dubbelbeddens óf enkelbeddens. Alle eenhede het ook hul eie badkamer met óf 'n bad óf 'n stort. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Elke eenheid het 'n leefarea met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Boonop het hierdie spasie 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek buite en privaat braaigeriewe.

Terwyl gaste op hul privaat patio's met 'n oggendkoffie ontspan, kan hulle inspirerende uitsigte oor die berge, sonsondergange, beeste, voëls en ganse geniet. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Wasgoeddiens

Resensies

1.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
3.0
Veiligheid
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.8/5

Beverley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 213 Tierpoort Road, Tierpoort, Pretoria, 0035, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 213 Tierpoort Road, Tierpoort, Pretoria, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeddedbe382e97dcfaa282be4a7ad945e497cd036c61c4aa0676af2e5ce813aa069dde77f2c5dcca0c5e6c2c59ecf7ed725c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 1 5 1 2 213 Tierpoort Road Tierpoort 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.873769 28.44105
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang