Stony Cottage Farm Woodhouse
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R34, Woodhouse Farm, Vryburg, 8600, Noordwes
-
Vanaf
R2 500R2 250 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Stony Cottage Farm Woodhouse is 'n lieflike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se plaas, net buite Vryburg. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende oornagplek tydens hul reis.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer is elk ingerig met 'n enkelbed. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is ingerig met 'n dubbelslaapbank, meer gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat braai en tuin geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan geniet word in Vryburg, wat ongeveer 8.6 km weg is. Schweizer-Reneke is ongeveer 57 km weg.
Jy kan inkopies doen tot jy omval by Mopati Mall met sy talle restaurante en winkels, insluitend Nando's en Panarottis. Daar is ook 'n gholfbaan in Vryburg en 'n wildreservaat.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Aorea Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- R34, Woodhouse Farm, Vryburg, 8600, Noordwes
- Gaste dink Stony Cottage Farm Woodhouse het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R34, Woodhouse Farm, Vryburg, 8600, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang