Stop n Stay
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Schoeman Street, De Rust, 6650, Wes-Kaap
- Vanaf R580 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stop n Stay is geleë in die skilderagtige dorpie De Rust aan die voet van die majestueuse Swartberg en by die ingang van Meiringspoort. Hierdie verwelkomende akkommodasie is perfek vir reisigers wat 'n gemaklike en skilderagtige toevlugsoord soek.
Die akkommodasie bestaan uit 2 en suite-kamers, elk met slaapplek vir tot 2 gaste, gemeubileer met dubbelbeddens. Elke en suite-badkamer is toegerus met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit in 'n plafonwaaier, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste word versoek om hul eie handdoeke saam te bring. Geen etes word aangebied nie.
Elke kamer het 'n privaat ingang en 'n klein oordekte patio waar gaste kan sit en ontspan. Daar is voldoende parkeerplek agter geslote hek op die perseel.
Restaurante en aandenkingswinkels is binne loopafstand, wat dit maklik maak vir gaste om die omgewing te verken. Daar is baie besienswaardighede rondom De Rust, soos die bekende Kango-grotte, Swartbergpas en die majestueuse Meiringspoort, wat dit 'n ideale en gemaklike verblyf vir enige tipe reisiger maak.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 Schoeman Street, De Rust, 6650, Wes-Kaap
- Gaste dink Stop n Stay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Schoeman Street, De Rust, 6650, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang