Successfully reported

Storyhouse

Gastehuis
Storyhouse Eenslaapkamer-selfsorgeenheid
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié selfsorg-eenheid is op die eerste verdieping van die hoofhuis, met 'n privaat buitetrap, en is stapafstand vanaf die strand. Dit huisves twee volwassenes. Dit het 'n uitsig oor Chapmanspiek en Houtbaai in die verte. Die en suite slaapkamer met koningingrootte bed, het 'n stort, wasbak en toilet. Gratis beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook 'n klerekas, en werkshoekie met lessenaar en gratis WiFi vir gaste wat aanlyn wil werk. Die kombuisie met groot vensters, het 'n tweeplaatgasbrander, 'n medium-grootte yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, sowel as 'n koffiemasjien. Die eenheid front noord, wat 'n aangename temperatuur dwarsdeur seisoene veroorsaak. Gaste kan hul etes by 'n langwerpige eettafel in die kombuisie geniet. Die kombuisie het 'n mini tuintjie met skottelbraai. Die eenheid akkommodeer twee volwassenes. Ons kan ongelukkig geen troeteldiere toelaat nie. Daar is gratis parkeerplek op die sypaadjie by muurligte.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Verwarmer
Paneel
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Gas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Verwarmer
Paneel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Gaste moet hulle eie strandhanddoeke saamrbing.
Kontak asb die instansie vooraf indien vriende/familie oorgenooi wil word.
Neem asb. ander gaste en die bure in ag en hou die volume van musiek, gesprekke en enige media gedurende die dag op matige vlakke. Stiltetyd is van 21:00 tot 09:00.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is in die eenhede verbode.
Daar is 'n wassery een blok vanaf die huis.
Gratis parkering is op die sypaadjie beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
B&B- Room with Juliette balcony
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié B&B slaapkamer met Juliette balkonnetjie is op die eerste verdieping van die hoofhuis, en stapafstand vanaf die strand. Die slaapkamer word met trappe binne die hoofhuis bereik. Die knus Juliette balkonnetjie het 'n behaaglike middagsonnetjie, en bied slaapplek vir 2 volwassenes. Die ensuite slaapkamer met koningingrootte bed het 'n hoekbad met 'n oorhoofse stort, 'n toilet, 'n wasbak, klerekas en breë werkstafel. Daar is ook 'n tee- en koffiehoekie met 'n koffiemasjien, en 'n kroegyskassie. Die breë lessenaar en gratis WiFi is ideaal vir persone wat aanlyn wil werk. 'n Storyhouse-ontbyt kan op 'n skinkbord in die kamer bedien word en is by die prys ingesluit. Let asb. dat geen troeteldiere of rook toegelaat word nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Elektries
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Temperatuurbeheer
Waaier
Verwarmer
Elektries
Vermaak
Boeke en leesstof
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Gaste moet hulle eie strandhanddoeke saamrbing.
Kontak asb die instansie vooraf indien vriende/familie oorgenooi wil word.
Neem asb. ander gaste en die bure in ag en hou die volume van musiek, gesprekke en enige media gedurende die dag op matige vlakke. Stiltetyd is van 21:00 tot 09:00.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is in die eenhede verbode.
Daar is 'n wassery een blok vanaf die huis.
Gratis parkering is op die sypaadjie beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Skye-Sternenlicht B&B suite
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Skye-Sternenlicht B&B-suite is die enigste slaapkamer op die tweede verdieping, stapafstand vanaf die strand, en huisves twee volwassenes. Dit is met trappe binne die hoofhuis bereikbaar. Dit bied 'n 180-grade uitsig oor die see en gedeelte van Kommetjie. Die en suite slaapkamer het 'n koningingrootte bed, en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die slaapkamer het 'n privaat stoepie, en mens kan Chapmans Piek en Houtbaai in die verte sien. Daar is gratis WiFi, lugversorging, en 'n koffie-en-teehoekie met 'n kroegyskassie. 'n Storyhouse-ontbyt kan op 'n skinkbord in die kamer bedien word en is by die prys ingesluit. Let asb. dat geen troeteldiere of rook toegelaat word nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Hele eenheid
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Vermaak
Boeke en leesstof
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Gaste moet hulle eie strandhanddoeke saamrbing.
Kontak asb die instansie vooraf indien vriende/familie oorgenooi wil word.
Neem asb. ander gaste en die bure in ag en hou die volume van musiek, gesprekke en enige media gedurende die dag op matige vlakke. Stiltetyd is van 21:00 tot 09:00.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is in die eenhede verbode.
Daar is 'n wassery een blok vanaf die huis.
Gratis parkering is op die sypaadjie beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Storyhouse Tweeslaapkamer-selfsorgeenheid
Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • 3 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenheid op die grondvloer is net 'n kort entjie van die see af en bied 'n lieflike uitsig oor die tuin. Franse deure maak oop na 'n privaat houtdek met buitemeubels en braaigeriewe. Die eenheid is aan die hoofhuis vas, maar het 2 privaat ingange. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed met 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n hangkas. Die bank in die leefarea kan ook as 'n ekstra slaapplek vir 1 gas gebruik word. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak, en linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Outomatiese wasmasjien is onlangs bygevoeg vir gaste se gerief. Die oopplan-leef- en kombuisarea is toegerus met 'n 4-pits gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei en 'n koffiemasjien. Die leefarea het ook 'n knus kaggel. Alhoewel daar geen TV by Storyhouse is nie, is gratis WiFi beskikbaar. Parkeerplek vir voertuie of sleepwaens is beskikbaar op die sypaadjie buite. Let asseblief daarop dat partytjies en troeteldiere nie geakkommodeer kan word nie.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Paneel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Verwarmer
Paneel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Gaste moet hulle eie strandhanddoeke saamrbing.
Kontak asb die instansie vooraf indien vriende/familie oorgenooi wil word.
Neem asb. ander gaste en die bure in ag en hou die volume van musiek, gesprekke en enige media gedurende die dag op matige vlakke. Stiltetyd is van 21:00 tot 09:00.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is in die eenhede verbode.
Daar is 'n wassery een blok vanaf die huis.
Gratis parkering is op die sypaadjie beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Arum Avenue, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34efc9dd88438707d0453d493197977d0715fe5d38a7023021869e59a24f3a8f4fd1fef08e5cd965109fa33ed430d1163ee4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 88 Arum Avenue Kommetjie 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.138798979553 18.33093682209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang