Successfully reported
+52

Strand Boat House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 De Mardt Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 495 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Strand Boat House is 'n lieflike selfsorghuis perfek vir 'n gesinswegbreek in Strand net 2,3 km vanaf die strand.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die eetarea langsaan het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi met 'n UPS vir beurtkrag is beskikbaar.

Verder is daar 'n stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Gaste kan ook die swembad geniet.

Gaste het toegang tot 2 parkeerplekke, een in die motorhuis en die ander onder die afdak. 'n Bababed en babastoel is op versoek beskikbaar.

Daar is 2 geslote-krintelevisiekameras op die perseell, een in die motorhuis en die ander by die voordeur.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 7 De Mardt Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strand Boat House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 495
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 495
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 495
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 De Mardt Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9833604e93288824c1fdb2a7639f9aa02c1588b5c9c17c54a9febceb396ce0d95914b8fba4922dd0b7706e99616225f82aef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 495 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 7 De Mardt Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.0984637 18.8362336
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang