Successfully reported

Strand Vakansie-kothuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Marlene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig en veilig. Ja, rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Dit was wonderlik. Ja, was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Relaxing and enjoyed my stay. I enjoyed the big open plan kitchen and lounge area. Close to the beach within walking distance. Lovely two dogs and a cat which I enjoyed. Good break from the town life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Uitstekend. Ja, baie lekker. Ek sal enige tyd weer 'n bespreking maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Awesome stay, close to beach. Myself and hubby had an awesome stay at Strand Kothuis. It's close to the beach and there are so many fun activities, restaurants and shops close by. Thank you so much, Patsy, for going out of your way to make us feel welcome and for always checking in. Would definitely recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patsy
Strand Vakansie-kothuis
Hi Angelique, we are so happy that you had a comfortable and enjoyable stay! Hope to welcome you again in future.

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patsy
Strand Vakansie-kothuis
Baie dankie vir jou resensie, dit word waardeer!

Johanna E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Kompak en gemaklik. Alles wat jy nodig het, is daar. Beter aanwysings vir TV gebruik kan handig wees en 'n dakwaaiers in die kamer. Het lekker gebly en sal weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patsy
Strand Vakansie-kothuis
Hi Johanna, baie dankie vir die terugvoering, dit word waardeer! Ons sal aanwysings vir die TV print en opplak, vir verwysing. Ons sal graag 'n dakwaaier vir die kamer wil kry, maar intussen hoop ek die staanwaaier in die woonstel kon julle koel hou. Julle is baie welkom weer enige tyd!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edroy A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2025

Veilig, lekker en mooi plek. Ek het onlangs 'n vakansie-kothuis by Strand bespreek via Lekkashap, en ek kan net nie genoeg goeie dinge sê oor die ongelooflike ervaring wat ons gehad het nie. Ons het van Upington af gereis om my seun se rugby-toernooi by te woon, en vanaf die oomblik wat ons by die kothuis aangekom het, was dit duidelik dat ons 'n uitstekende keuse gemaak het. Die diens was absoluut uitstekend! Van die eienaars wat ons vriendelik verwelkom het tot die manier waarop hulle altyd bereid was om te help om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak – dit het my werklik beïndruk. Hulle het alles in hul vermoë gedoen om ons verblyf onvergeetlik te maak en was altyd naby om enige behoeftes of versoeke aan te spreek. Die ligging was ook ideaal, naby die see waar die kinders eindeloos kon swem en speel. Daar is 'n groot verskeidenheid restaurante in die omgewing, wat dit maklik maak om 'n lekker ete te kry sonder om ver te hoef te reis. Die kothuis self was baie gemaklik en goed toegerus, en dit het ons 'n aangename, ontspanne atmosfeer gegee om na 'n lang dag van sport en avontuur te kan rus. Ek wil regtig net my dank uitspreek vir die ongelooflike diens en gasvryheid wat ons ontvang het. Ek sal beslis weer terugkeer en sal hierdie plek aan almal aanbeveel wat na 'n ontspannende en gemaklike vakansie soek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Patsy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Joubert Street, Lochnerhof, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c070bec21ca300117e272a6b7e3a729f3354fcff4148d6d2c457b125ae44b25b00e07701c8a0ceeb8a0c737a10d0dd0e6a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 72 Joubert Street Lochnerhof 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.1064 18.82402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang