Successfully reported

Strandfontein Holiday House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Stacey B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Was really incredible. Really awesome! We had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Ons het heerlik gebly, Karin is 'n baie goeie gasvrou. Skoon en netjies! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Dit was uitstekend, sal beslis weer gaan. Ons het baie lekker gebly, en die ontvangs was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Goeie verblyfgeriewe en was baie goed ontvang en gehelp. Ja, was baie gerieflik en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Very comfortable and home-from-home feeling. Loved the place. Loved our stay. Excellent accommodation, clean, pleasant and well equipped, and also both indoor and outdoor braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Rustig, netjies en vriendelike mense. Baie lekker gebly en sal definitief dit aanbeveel indien iemand beplan om Strandfontein te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Baie dankie, het 'n fantastiese tydjie gehad, dankie. Baie dankie aan Karen wat ons vriendelik ontvang het. Huis was netjies en het heerlik gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

André D
1 nag
4.0
Aug 2025

Geen probleme. Aangename verblyf. Dit was aangenaam. Lekker ruim en binnebraai 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tanya M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Loved it. It was pleasant and the area was nice and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 85

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 233
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 233
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 233
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gazania Street, Strandfontein, 8165, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKS3L7enzeD1mM95QSS0iAufsdG573pVgrGMjGHp41ZpgyBJAIE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 233 per nag (plek vir 5) 74 5 1 5 Gazania Street Strandfontein 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.753401644169 18.231369679544
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang