Strandloper 14
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Apr 2025 tot 31 Okt 2025.
-
Kapasiteit: 9 persone
6 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 87 Colin Street, Uvongo, South Coast, 4270, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 440R1 296 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Strandloper 14 is 'n ruim selfsorg-vakansiewoonstel met manjifieke see-uitsigte, geleë op die eerste verdieping van 'n veilige kompleks in Uvongo aan die Suidkus. Hierdie kusvakansiedorp is bekend vir sy pragtige strand met 'n strandmeer wat terugstrek na 'n waterval.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 10 gaste, slegs 6 volwassenes en 4 kinders, en bestaan uit 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 1 koningingrootte-bed en die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het slegs 'n stort. Daar is 'n aparte toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed sowel as 'n slaapbank. Die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens, beide het en suite-badkamers met slegs 'n stort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuistoonbank dien ook as 'n ontbythoekie met kombuisstoele. Die leefarea het 'n eetkamertafel en stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is ook 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv. Die skuifdeure maak oop na die balkon met buitemeubels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 418
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 87 Colin Street, Uvongo, South Coast, 4270, KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 9 persone
6 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 87 Colin Street, Uvongo, South Coast, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang