Successfully reported

Strandloper 20

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Karin V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Hemels. Dit was ongelooflik! Die huis is ruim en goed toegerus, perfek vir 2 gesinne om gemaklik te bly. 200 m se stap van die see af. En heerlike groot stoep met braai vir lekker kuiers. Ons sal vir seker weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tianca S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie lekker vakansie gehou. Baie dankie, sal beslis weer gaan. Baie lekker gebly saam vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aletti
Strandloper 20
Baie dankie, ons sal julle graag enige dag terugverwelkom.

Monique R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Relaxing home away from home. Lovely venue with some wonderful personal touches. Close to the beach area, very safe and quiet. A great place to disconnect and rewire. Good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aletti
Strandloper 20
Dankie. Ons sal julle graag weer ontvang.

Heleen B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Salig en rustig! Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Heerlik gerus. Sal beslis dit aanbeveel. Gasvrye ontvangs!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
Kort verblyf
4.8
Okt 2025

Heerlike, salige, rustige, gerieflike naweek saam met kinders en kleinkinders. Baie skoon en netjies. Lekker geleë, enkele minute strand toe. Heerlike stoep. Goeie breekgoed en borde, koffie plunger, lieflike groot yskas, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lize D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Heerlike wegbreek met vriende. Ons twee gesinne het heerlik gebly. Alles wat ons benodig het, was daar. Mal oor die dekor van die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Aletti
Strandloper 20
Thank you, Eumaine. We would love to welcome you back.

David S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Lovely home in a quiet spot close to the shoreline. Will return. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Aletti
Strandloper 20
David, Lovely to hear your feedback. Hope to see you soon.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Aletti
Strandloper 20
Hi Martli, Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is jammer dat julle die WiFi gemis het. Die huis word geadverteer as 'n eenheid sonder WiFi. Ek is baie dankbaar dat julle lekker gekuier het.

Nicolas R
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Cozy, peaceful and clean. It was very peaceful, lovely friendly neighbours, shop was very nearby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aletti
Strandloper 20
Nicolas, We always appreciate feedback. Happy to hear you had a positive experience.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Aletti Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
    9 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Strandloper Street, Moerie se Baai, Jacobs Bay, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv4Rd3Iq3muDZsDegIeQYMNESywXQco8VLfcXR8JZYdEvEGHDgq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 47 5 1 5 20 Strandloper Street Moerie se Baai 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.980485752379 17.886519004963
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang