Successfully reported

Strandloper

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Sophia M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Dit was die tweede keer wat ons hier gebly het en sal beslis weer in die toekoms. Dit was die tweede keer wat ons hier gebly het en sal beslis weer in die toekoms daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker gekuier en goed gerus na 5 weke op die pad. Baie vriendelike ontvangs en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stoffel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Net eenvoudig uitstekend. Dit is 'n puik plekkie met die dierbaarste eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene S
Lang verblyf
5.0
Jan 2025

Lekker en gerieflik met tipiese Wildernis vriendelikheid. Baie lekker gebly - baie gawe en hulpvaardige gasheer en gasvrou! Alle geriewe is verskaf. Dit was heerlik, en ons sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Very good choice for Wilderness. Very friendly and helpful hosts. Nice rooms. Well-equipped kitchen. Big garden with Braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Heerlike blyplek om te ontspan. Ons het baie lekker gebly. Die plek is baie goed toegerus vir 'n paar dae se oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcia B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Ruim tuin en privaatheid was lekker. Veilig en tuis gevoel. Ook nuwe plekke ontdek wat Piet ons aanbeveel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Excellent. Accommodation was clean, neat and comfortable and in a great location. Owners were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Netjiese en heerlike huisie by die see. Heerlike huisie by die see. Baie netjiese plek en gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derrick C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Gerieflik, netjies en veilig. Strandloper was 'n baie goeie keuse! Ons was baie tuis en het baie lekker gebly. Die eenheid was baie netjies met alles wat nodig was. Die plekkie is baie privaat en veilig. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Petrus Cornelis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 605 Second Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbb1a57cba05730bd6ecd1978add21b0878b9638b400588d8971ced4bbbdc09ab1f3cf96ff1b79c0da8aa4cd31fbb46eddd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 61 5 1 5 605 Second Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.997405322981 22.620117625062
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang