Successfully reported
+12

Strandloper

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 605 Second Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Hierdie enkel losstaande woning met sy eie ingang en tuin wat beteken dat gaste kan kom en gaan sonder om iemand te steur en dit bied privaatheid. Strandloper is 600 meter vanaf Wildernis se bekende sandstrand geleë, maar het nie 'n see-uitsig nie.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Beddegoed en linne word voorsien.

Linne, handdoeke en 'n haardroër is ingesluit.

Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond en 'n ketel, broodrooster, kookgerei en eetgerei. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met OpenView-kanale.

Veilige parkeerplek is binne die omheinde tuin beskikbaar. Braaigeriewe is beskikbaar en die grasperk bied 'n veilige ruimte vir kinders om op te speel.

Die tuin is 'n voëlparadys en bied meer as 70 voëlspesies op die perseel.

Doendinge in die omgewing sluit stap op die strand, swem, roetestap, kanovaart, bergfietsry, valskermsweef, visvang en voëlkyk in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sophia M
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was die tweede keer wat ons hier gebly het en sal beslis weer in die toekoms. Dit was die tweede keer wat ons hier gebly het en sal beslis weer in...
Sien meer
Okt 2025
Ockert V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier en goed gerus na 5 weke op die pad. Baie vriendelike ontvangs en hulpvaardig.
Sep 2025
Stoffel H
Saam met lewensmaat
5.0
Net eenvoudig uitstekend. Dit is 'n puik plekkie met die dierbaarste eienaar.
Mrt 2025
Rene S
5.0
Lekker en gerieflik met tipiese Wildernis vriendelikheid. Baie lekker gebly - baie gawe en hulpvaardige gasheer en gasvrou! Alle geriewe is verskaf. D...
Sien meer
Jan 2025
Marcia B
Saam met vriende
5.0
Ruim tuin en privaatheid was lekker. Veilig en tuis gevoel. Ook nuwe plekke ontdek wat Piet ons aanbeveel het.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Petrus Cornelis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 605 Second Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strandloper het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 605 Second Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbb1a57cba05730bd6ecd1978add21b0878b9638b400588d8971ced4bbbdc09ab1f3cf96ff1b79c0da8aa4cd31fbb46eddd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 61 5 1 5 605 Second Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.997405322981 22.620117625062
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang