Successfully reported

Strandlopertjie

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 271 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.8
Veiligheid
3.8
Imogen A
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Good. There was no WiFi, which unfortunately meant that I could not work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emfrie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ongelooflike memories! Onbeskryflik, prentjie mooi! Het al ons verwagtinge oortref! Dit sal altyd 'n baie spesiale memory wees vir ons. Ons gaan beslis weer kom en dit vir almal aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Dit was rustigheid vir die siel en 'n mooi uitsig vanaf die stoep. Dit was heerlik! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bevan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Asemrowend! Ek en my vrou het dit baie geniet daar! Alles was perfek! Sal definitief weer gaan, binnekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene E
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Lieflik geleë. Sal weer daar bly. Naby aan strand. Geen koffie of suiker. Net Tee. Was daar WiFi?

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luwydin I
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Stay was nice and enjoyed walks on the beach. Location great! Place beautiful. Sea view a big bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

As jy rus soek met 'n verskeidenheid van lekker eetplekke, dan is hierdie jou plek. Lekker gebly. Jy kyk op die see uit vanaf jou slaapkamer. 40 m van die strand af. Ek sal hom aanbeveel. Ek dink die plek het baie potensiaal as 'n paar klein goedjies wat aandag moet kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Yazeed O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Very pleasant. Must remember to take bug spray next time. Nice getaway, will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Coline D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Ons het die vissershuisie en sy ligging baie geniet. Baie lekker gebly met uitsig op die see.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Gemaklik en lekker. Vir een aan weg was dit regtig lekker. Die wind het gewaai, maar ons kon darem 'n bietjie rustig wees en mekaar se tyd geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Emil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 271

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Strandloper Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0NTUwYTlkLTgyMDAtNDA2My1iMDdiLWMzNjRiMzQxNjc5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 271 5 1 4 1 Strandloper Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.808606032087 17.890900331283
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang