Successfully reported
+18

Strandlopertjie

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Strandloper Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Strandlopertjie is in Paternoster in die Wes-Kaap geleë. Paternoster is 'n gesogte toeristebestemming en is bekend vir kreef en die witgekalkte vissershuisies. Die merkwaardige kuslyn van kronkelende kranse en wit rotse maak hierdie een van die mooiste strande aan die Weskus van Suid-Afrika.

Verblyf bestaan uit 2 selfsorg-eenhede en 'n nie-selfsorgkamer met slaapplek vir 2 gaste.

Die 2 selfsorg-eenhede beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv, 'n binnenshuise kaggel, 'n kombuisie en 'n braai-area wat oor die see uitkyk in.

Die nie-selfsorgkamer beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort. Ander kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, breekware en eetgerei in. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Neem asseblief kennis dat hierdie eenheid nie 'n kombuisie of braaigeriewe het nie.

Doendinge in die omgewing sluit swem, voëlkyk en voetslaan in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 271 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.8
Veiligheid
3.8
Gaste se hoogtepunte
Imogen A
5.0
Good. There was no WiFi, which unfortunately meant that I could not work.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Emfrie V
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike memories! Onbeskryflik, prentjie mooi! Het al ons verwagtinge oortref! Dit sal altyd 'n baie spesiale memory wees vir ons. Ons gaan besli...
Sien meer
Mei 2025
Carl H
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was rustigheid vir die siel en 'n mooi uitsig vanaf die stoep. Dit was heerlik! Dankie.
Feb 2025
Bevan E
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend! Ek en my vrou het dit baie geniet daar! Alles was perfek! Sal definitief weer gaan, binnekort.
Jan 2025
Dewald N
Saam met lewensmaat
5.0
Had an awesome time. Awesome as always, young kids can get a bit too much at a stage because of the 'begging', but not a big issue.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Emil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 271

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 1 Strandloper Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strandlopertjie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Strandloper Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0NTUwYTlkLTgyMDAtNDA2My1iMDdiLWMzNjRiMzQxNjc5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 271 5 1 4 1 Strandloper Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.808606032087 17.890900331283
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang