Strandlopertjie
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Strandloper Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Strandlopertjie is in Paternoster in die Wes-Kaap geleë. Paternoster is 'n gewilde toeristebestemming en is bekend vir kreef en die vissershuisies. Die merkwaardige kuslyn met kranse en wit rotse maak dit een van die mooiste strande aan die Weskus van Suid-Afrika.
Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede en 'n kamer wat nie toegerus is vir selfsorg nie, met slaapplek vir 2 gaste.
Die 2 selfsorg-eenhede het elk 'n oopplan-slaaparea met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kaggel binne, 'n kombuisie en 'n braai-area met 'n uitsig oor die see.
Die nie-selfsorgkamer het 'n oopplan-slaaparea met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, breekware en eetgerei in. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Let daarop dat hierdie eenheid nie 'n kombuisie of braaigeriewe het nie.
Nabygeleë aktiwiteite sluit in swem, voëlkyk en stap.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Emil Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 271
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 1 Strandloper Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Strandlopertjie het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Strandloper Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang