Successfully reported

Strandstraat 66

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Coenie N
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Baie aangenaam gewees. Dit was baie goed, uitsig wonderlik, lekker plek om uit te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantastic stay with a warm welcome, excellent host, and stunning sea views! What a gem! We had an amazing stay at 66 Strand Street! Lynette is the perfect host! Communication from Lynette was excellent before and throughout our stay, and we received a very warm welcome! The house is fully equipped; everything you need is there! Great location with a beautiful sea view!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Strandstraat 66
Lorraine, baie dankie vir jou terugvoer. Julle was wonderlike gaste. Dit was so 'n voorreg om jul te kon ontvang. Julle is altyd weer welkom. Lynette

Suzette P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Wonderful location. Great experience! We had a great stay and wish we could stay longer. The house was neat and clean, equipped with everything we needed. The host communicated with me from the moment I booked until arrival and after to ensure everything was fine. Location wonderful. Will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Strandstraat 66
Suzette, ek is baie bly dat julle 4 vriendinne dit so baie geniet het. Soos gesê, julle is altyd weer welkom. Seënwense, Lynette

Kristin J
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Excellent. A wonderful stay, excellent location and helpful host. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Strandstraat 66
Thank you, Kristin Janse Van Rensburg. Always welcome. Lynette

Lindi W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Kos vir die siel! We had an amazing breakaway at Strandstraat 66. Location, location, location! Lynette was also very welcoming and communicated well. We will definitely be back. Thank you for an amazing time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Strandstraat 66
Thank you Lindi. Always welcome.

Tonike G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Puik! Lieflike strandhuisie sommer so oorkant die see, perfek vir 'n lekker familie naweek wegbreek. Alles ingesluit wat mens nodig het. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. 10/10 vir netheid, uitsig en warm atmosfeer! Ons het die naweek baie geniet in Jongensfontein en sal hopelik eendag weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Strandstraat 66
Tonike, baie dankie. Altyd baie lekker as gaste die huis geniet en lekker kuier. Julle is 'n baie oulike familie. Altyd baie welkom. Geseënde tyd. Lynette

Theresa D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Alles wat mens nodig het vir 'n wegbreek. Heerlik 'n wegbreek teenaan die see en rotse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Strandstraat 66
Baie dankie. Julle is altyd weer welkom.

Cheri K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Absolute moet, lekkerste naweek gehad, alles was net perfek, ons het dit geglo. Dis die lekkerste huis, alles wat nodig is en meer in en om die kombuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Strandstraat 66
Cheri, baie dankie vir jou terugvoer. Dit was baie lekker om julle as gaste te ontvang. Julle was baie oulike, rustige, netjiese gaste. Julle is altyd weer welkom. Mooi bly.

Mitzie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie lekker en sal weer daarvan gebruik maak. Ons was vriendelik deur Lynette ontvang en kommunikasie voor tyd was deeglik. Die huis was netjies en skoon en het alles bevat wat benodig word vir 'n naweek weg. Die huis is op die see met asemrowende uitsig oor die see en in loopafstand van die naaste winkel. Veilig hawe vir kinders wat wil fietsry of in poele speel. Sal die verblyf vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Strandstraat 66
Hallo Mitzie, Regtig baie dankie vir hierdie mooi resensie. Ons is baie dankbaar dat jul dit so baie geniet het. Altyd weer baie welkom. Seënwense, Lynette

Alfonzo K
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Die plek is veilig, by die see huis skoon met alles om jou naweek gemaklik te maak. Dit was baie lekker. Gasvryheid was tops, liggings perfek, huis was skoon, ek sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Strandstraat 66
Alfonzo, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Julle was oulike gaste. Altyd weer welkom. Seënwense Lynette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Strand Street, Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3b2ef5883caff6e9d1aa451e0fa741f031488bb0892d8fba98df27e6a747d3d1f2c7cad7cc33f714f6817b96ffb843f64d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8) 45 5 1 5 66 Strand Street Jongensfontein 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.43236686444 21.335533458142

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang