Successfully reported
+71

Strawberry Hill Farm

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R322, Strawberry Hill Farm, Grootvadersbosch Estate, 20 km from Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Strawberry Hill Farm bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n plaas wat grens aan Grootvaderbosch Natuurreservaat binne die Grootvaderbosch Bewarea. Strawberry Hill kry sy naam van die wilde aarbeie wat vroeër op die plaas gegroei het. Die plaas is 19 km vanaf Heidelberg en 43,4 km vanaf Swellendam.

Die plaas bestaan uit 3 eenhede en bied slaapplek aan tot 18 gaste. Forest Lodge is 'n rustieke kothuis met baie karakter en bied slaapplek aan 6 gaste. Strawberry Hill Lodge is 'n opgeknapte huis met 4 slaapkamers en 4 badkamers, met lieflike berguitsigte. Jenny's Cottage is 'n ruim eenslaapkamerkothuis op die rand van die reservaat met slaapplek vir 3 gaste.

Strawberry Hill Farm bied braaigeriewe, 'n kaggel op die perseel, voetslaan- en staproetes en rivierpoele in die omgewing.

Die plaas word omring deur 120 km se pasgemaakte bergfietsroetes, gekombineer in 4 roetes wat deel vorm van die Grootvaderbosch Bewarea-roetenetwerk. Benewens voetslaan, fietsry en voëlkyk, is die plaas 'n ideale plek om te ontspan en die omgewing te geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Aileen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off the R322, Strawberry Hill Farm, Grootvadersbosch Estate, 20 km from Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strawberry Hill Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R322, Strawberry Hill Farm, Grootvadersbosch Estate, 20 km from Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3655aba01737553375293eb4943b31e8d7b870203589d89601fd23fec4cd8eb74893d78e2818c6d97c5b29d6d9a9ae398d45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 Off the R322, Strawberry Hill Farm Grootvadersbosch Estate 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.993026005541 20.821326076985
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang