Strelitzia Private Room
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Enkeldoring Avenue, Protea Park, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Strelitzia Private Room bied gemaklike oornagverblyf op die eienaar se eiendom in Rustenburg.
Die kamer het 'n privaat ingang en is geskik vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer met 'n stort toegerus is. Geriewe in die kamer sluit in 'n TV, plafonwaaier, gratis WiFi, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer lei na 'n tuin waar gaste kan ontspan, en 'n gedeelde swembad is beskikbaar.
'n Omsetter bied laaipunte vir selfone en verseker dat WiFi steeds werk. 'n Kragopwekker is op aanvraag beskikbaar, en 'n JoJo-tenk voorsien water.
Die eiendom is binne maklike bereik van skole, hospitale en winkelsentrums in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Frankie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 22 Enkeldoring Avenue, Protea Park, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Gaste dink Strelitzia Private Room het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Enkeldoring Avenue, Protea Park, Rustenburg, 0299, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang