Stroll To The Beach Rooibokkie Studio 1
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 31 Rooibok Street, Scarborough, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Stroll To The Beach Rooibokkie Studio 1 is 'n ruim en moderne selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Scarborough wat slaapplek aan 2 gaste bied.
Hierdie oopplan-woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel vir 2, sitplek en 'n lessenaar.
Daar is 'n balkon met sitplek en pragtige uitsigte, asook 'n gedeelde tuin en swembad.
        
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Helga Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 31 Rooibok Street, Scarborough, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Stroll To The Beach Rooibokkie Studio 1 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 31 Rooibok Street, Scarborough, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang