Struisbaai Apartments
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 166 Ocean View Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Struisbaai Woonstelle wat in Struisbaai geleë is, bied gaste 'n keuse tussen 2 selfsorg-eenhede wat tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer, ideaal vir 'n paartjie of gesinswegbreek.
Die knus Quando-eenheid op die grondvloer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp wat bestaan uit 'n slaaparea en 'n leefarea, 'n TV met DStv-kanale en 'n kombuisie. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die goed toegeruste kombuisie sluit 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in. Die eenheid maak oop op 'n patio met buitemeubels en braaigeriewe wat oor die see en omgewing uitkyk.
Die Familie RegSuid-eenheid op die eerste verdieping kan tot 4 gaste in 2 slaapkamers akkommodeer. Die oopplan-leefarea het 'n TV met DStv-kanale, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Albei slaapkamers het koningingrootte-beddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste kan privaat buitebraaigeriewe gebruik.
Struisbaai Apartments is sonkrag-aangedrewe, bied onbeperkte WiFi-toegang en parkeerplek van die straat af is beskikbaar. Struisbaai bied doendinge soos visvang, en vlieërbranderry en gaste kan tussen Julie tot Augustus Parrie, die inwonende stingray in die hawe, of die walvisse besigtig.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 32
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 166 Ocean View Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Struisbaai Apartments het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 166 Ocean View Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang