Successfully reported

StruisVogel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Se D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker huis met uitstekende onthaalarea. Ons het baie lekker hier gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
StruisVogel
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg. Hoop om julle weer in die toekoms te kan huisves.

Hashemayah E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Fantastic accommodation! Comfort meets convenience for an easy, relaxed holiday. We had a fantastic time! Everything was exactly as per the photos. The place was clean and very comfortable. The hot tub was a definite hit! Loved the spaciousness both indoors and out. Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
StruisVogel
Thank you so much for such a lovely review; we really do appreciate it.

Lameesa I
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Great. Excellent accommodation. The owner was available and immediately responsive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
StruisVogel
Thank you for the lovely review. We are so happy that you enjoyed your stay!

Nicole C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Everything was great! Everything was great. What you see in the pictures is exactly what you get! Fully self-catering. Spacious, kids enjoyed the lawn area! In a quiet and safe neighbourhood. Close to everything. My family and I had a great weekend and will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
StruisVogel
Thank you so much for this awesome review! We certainly hope to host you again in the near future.

Karen B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Struisvogel is 'n juweel in Struisbaai. Heerlik soos altyd! Struisvogel is 'n plek waarnatoe ons gesin al meer as een keer teruggekom het, die huis is baie goed ingerig, ruim met baie lekker kuier area, die warmbad is natuurlik 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
StruisVogel
Weereens baie baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit vreeslik en is bly julle het lekker gekuier by Struisvogel. Sien julle gou weer!

Stephane R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Will recommend for everyone. The house is perfect for gatherings with friends and family. Everything you'll need is there. We really enjoyed our time there. 10 out of 10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
StruisVogel
Thank you so much for such a lovely review; we really do appreciate it. Hope to host you again in the near future.

Marleen M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Rustig. Die huis is baie gerieflik vir 'n groot groep mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
StruisVogel
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit vreeslik baie.

Craig W
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Netjiese huise met al die benodighede vir 'n lekker wegbreuk. Waar vir jou geld, daar is alles wat jy nodig het. Die eienaar help met enigiets. As jy 'n rustige wegbreuk soek, StruisVogel is jou antwoord, jy sal nie teleurgestel word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
StruisVogel
Baie dankie vir die lieflike resensie. Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te huisves.

Wilfred B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Extraordinary. Ja, ons het baie lekker gekuier. Die kinders was baie bly van die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
StruisVogel
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg. Hoop om julle weer in die nabye toekoms te kan huisves.

Lorenda S
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Rustig, genietvol. Ons het baie lekker gebly, die huis is netjies en die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam, en dit is baie veilig. Die huis is ideaal vir 'n gesin soos ons wat tieners en kleinkinders het; als is daar wat jy by jou huis sal gebruik. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
StruisVogel
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit vreeslik baie. Julle is enigiets weer welkom om by Struisvogel te kom kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 155

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R2 650
R 2 650 R 1 767
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 650
R 2 650 R 1 767
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 650
R 2 650 R 1 767
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Susan Crescent, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94b478f85c2572e5b7c3474fd6d3bfad77b8942b0a6a88ba728e688e15195053b52bdf0b0d0389ebdc536989f339a9d27294?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 650 nouVanaf R1 767 per nag (plek vir 10) 83 5 1 5 27 Susan Crescent Oceanview Heights 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.808007587094 20.040437818415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang