Studio 12 @ The Dunes
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Main Street, H12A and H17 The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Studio 12 @ The Dunes bied 2 selfsorgeenhede in privaat besit in die veilige Dunes-oord in Keurboomstrand. Die oord is slegs 8 km vanaf Plettenbergbaai langs die N2 in die rigting van Gqeberha (Port Elizabeth) en spog met privaat toegang tot 'n Blouvlagstrand en nuwe stranddek waar skemerkelkies geniet kan word. Die strand is 'n kort ent se stap deur inheemse bos-area en gaste kan 2 swembaddens en die pragtige tuine van die oord geniet.
Die 2 studio-eenhede, H12A en H17 by The Dunes, bied 'n uitsig oor die gemeenskaplike swembad. Elke oopplan-studio het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en wasbak. Elke studio het 'n yskassie, mikrogolf, induksieplaat, ketel en koffieskinkbord, asook basiese eetgerei en breekware. Elke studio het 'n TV met volle DStv-pakket. Elke studio lei na 'n klein stoep en gedeelde tuinarea.
Hiérdie is die ideale wegbreek vir gesinsvakansies met lae begrotings of vir sakereisigers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Abri Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 270
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 1 Main Street, H12A and H17 The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Studio 12 @ The Dunes het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Main Street, H12A and H17 The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang