Smithland - Studio 16
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Hans Strydom Street, Parow North, 7500, Wes-Kaap
- Vanaf R855 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Smithland - Studio 16 bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang wat op 'n apart gehuurde vakansie-eiendom geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n oornagverblyf in Parow-Noord aangesien dit naby baie winkelsentrums en ander sakeparke geleë is.
Dié ateljee kan tot 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Hierdie eenheid het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof en 'n mini-oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is 'n TV met Openview-kanale en gratis WiFi beskikbaar.
Buite is 'n sonnige patio met 'n piekniektafel waar gaste hul oggendkoffie kan geniet. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n geslote hek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Arlene Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 281
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 29 Hans Strydom Street, Parow North, 7500, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Hans Strydom Street, Parow North, 7500, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang