Studio 35 @ The Dunes
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Main Street, H35 and H36 The Dunes Resort, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Studio 35 @ The Dunes bied 2 selfsorg-ateljee-woonstelle wat privaat besit word in die Dunes-oord in Keurboomstrand. Die oord is 8 km vanaf Plettenbergbaai wat net langs die N2 in die rigting van Gqeberha (Port Elizabeth) is en spog met privaat toegang na 'n Blouvlagstrand en splinternuwe stranddek waar gaste skemerkelkies kan geniet. Die strand is net 'n entjie se stap deur 'n inheemse woud en gaste kan die 2 swempoele en beeldskone tuine in die oord geniet.
Die 2 eenhede, H35 en H36, word met 'n tussendeur aanmekaar geskakel, wat dit die ideale woning vir 'n gesin maak. Elke oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Elke eenheid het ook 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe en die basiese eetgerei en breekware. Elke eenheid lei na 'n klein veranda en deel die tuinarea met 'n piekniekbankie.
Hierdie bestemming is die ideale wegbreek vir 'n familie wat op soek is na sakpasverblyf of sakereisigers.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Abri Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 270
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 1 Main Street, H35 and H36 The Dunes Resort, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Studio 35 @ The Dunes het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Main Street, H35 and H36 The Dunes Resort, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang