Successfully reported
+24

Studio 39

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Bokmakerie, Lower old place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Studio 39 is 'n lieflike selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Knysna. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike basis tydens hul besoek aan hierdie gesogte kusdorpie.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 baba en het 'n koningingrootte-bed. 'n Addisionele bababedjie is op versoek beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die eenheid het ook 'n slim-TV. WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n privaat stoep met sitplek en 'n gasbraai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby 'n verskeidenheid winkels en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Paul M
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and private. Great location to shops etc. Steph was very welcoming. Accommodation neat and well catered.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Cathrin M
Saam met lewensmaat
5.0
Praktiese uitleg, moderne gevoel, unieke oorslaap ervaring. Baie goed ingerig en moderne atmosfeer. Baie praktiese uitleg! Sal dit beslis aanbeveel! L...
Sien meer
Jun 2025
Ivor R
Saam met lewensmaat
5.0
Our stay at Studio 39 was wonderful and most enjoyable and we will be back soon. Very nice and peaceful, extremely comfortable and very...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Tracey C
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker & knus. Heerlik en sal definitief aanbeveel.
Mei 2025
Richardt R
5.0
Baie goeie waarde vir geld. Dis 'n plekkie om oor te slaap. 'n Basis terwyl jy explore. Ek sal nie aanbeveel as jy Knysna toe kom om lang ure by die g...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kristina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 39 Bokmakerie, Lower old place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Studio 39 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Bokmakerie, Lower old place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf411249e9d9134c2701652f1fd9cc7c2c1fa5513bc27a0efb1ed933517a451a4f262f53c97bdd314b3860f7f42fe92f6d7cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 39 Bokmakerie Lower old place 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.043629319386 23.070108914137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang