Successfully reported

Little Gem @ The Dunes

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Johandré B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtige, wonderlike en heerlike verblyf in The Dunes! 100% die moeite werd! Hierdie was een van die lekkerste en mooiste plekke wat ons in 'n lang tyd gebly het! Dit is werklik 'n little gem van 'n plek en ons was so gelukkig om hier plek te kry vir die twee aande wat ons in Kerboomstrand was. Die plek is ongelooflik goed ingerig en ons het werklik alles gehad wat ons nodig gehad het en kon heerlik braai, slaap, swem en stap en hardloop op die strand en selfs buite die oord. Ons gasvrou was so vriendelik en baie akkommoderend en sy het ons regtig baie spesiaal laat voel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Rustig, gemaklik en gerieflik. Baie lekker gebly in die moderne plek. Baie privaat met die swembad reg oorkant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Pure bederf. Ons het heerlik gebly. Ons het die aandag aan detail en die privaat ligging baie waardeer. Wens ons kon langer bly. Janine was baie gasvry. Ek het die vars blomme veral waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sal volgende keer langer bespreek. Privaat en by swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

'n Waarde vir geld bestemming met 'n klomp regmerkies. Netjiese eenheid, goed ingerig en veilige verblyf. Voorsorg vir beurtkrag is altyd welkom. Dunes Resort is definitief 'n opsie vir enigiemand wat waarde vir geld verblyf soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wimpy B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekker lekker en nogmaals lekker. Heerlik gebly en lekker gestap. Was lekker om laat met paadjie tot see te stap en op dek te sit. Veilig gevoel en by swembad was 'n bonus in die hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlo R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Absolutely awesome. Great getaway in Plet, highly recommend for 2 or family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Fun and easy. Clear communication and an easy process made check-in and departure a breeze. The place was perfect for our needs, and it was great to be close to the big pool!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marx B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Just perfect! The unit at Studio 9 @ The Dunes Resort offers everything one can hope for a comfortable and extended stay. The host was a great and offered much great advice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Willie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Puik. Was puik en baie netjies. Sal dit 100% oor en oor voorstel. Almal behulpsaam en baie vriendelik. Sal weer terug wees binne die volgende 2 weke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 47

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: PO394 Road, The Dunes Resort, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf551ac0eac6043e6a678e4ba854d92cc364d319d7cd51828fcbe1be04381ee8dce467f1ec78abacdbce5b0a2899c031b0149?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 PO394 Road The Dunes Resort 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.009449761496 23.422122501655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang