Successfully reported
+16

Studio Apartment @ Essence Lifestyle

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1957 & 1517 Jacona Street, Hochland Park, Windhoek, Khomas
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Studio Apartment @ Essence Lifestyle is in Hochland Park, Windhoek geleë en bied pragtige selfsorgverblyf in smaakvol versierde woonstelle met moderne kenmerke. Dit is ideaal vir óf 'n paartjie óf 'n gesin wat die werklikheid wil ontsnap en wil ontspan en 'n bietjie son langs 'n swembad wil vang.

Dié oopplan-ateljee is smaakvol versier met moderne kenmerke en bied slaapplek aan 2 gaste op 'n slag. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Dit sluit 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe in. Boonop is daar 'n platskerm-TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die swembad-area word met al die gaste gedeel en sluit gemaklike sonstoele in sodat gaste 'n bietjie son kan vang. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek en die eiendom bied braaigeriewe. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand vanaf kruidenierswinkels, 'n drankwinkel en 'n vulstasie en net 15 minute se ry na die middestad.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1957 & 1517 Jacona Street, Hochland Park, Windhoek, Khomas
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1957 & 1517 Jacona Street, Hochland Park, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2479d454017fa58c073eaf4271e6ffce279e7fb1aa275196fdb69dcbfc7187fea1d93f1a18b8f6d16b153b7a62375e221a40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 1957 & 1517 Jacona Street Hochland Park Khomas 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -22.573979710218 17.051118522491
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang