Studio Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1 Kloof Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Studio Apartment is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in 'n veilige gebou en bied gerieflike verblyf in die hartjie van Gardens, Kaapstad. Dit is perfek vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die badkamer met 'n bad, toilet en wasbak toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en wasmasjien in. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, en vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n oulike balkon met sitplek buite waar gaste uitsigte oor die stad kan geniet. Dit is geleë in 'n lewendige woonbuurt gevul met nuwerwetse kafees, restaurante en boetiekwinkels. Met maklike toegang tot die stad se topbesienswaardighede is dit 'n ideale basis om Kaapstad te verken.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Wendy Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 1 Kloof Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1 Kloof Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang