Successfully reported
+57

Studio Apartments

Op die Nippertjie-aanbod 25% af

Kry 25% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Disa Road, Table View, 7436, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 R563 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Studio Apartments is op die eienaar se perseel in Bloubergstrand geleë en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels en restaurante.

Gaste kan kies tussen die Studio-woonstel of die Studio Lux-woonstel. Elke woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n waaier en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus is.

Gaste kan in die vuurput onder die boom braai wat in die klein agtertuin beskikbaar is. Dit is net beskikbaar vir gaste wat die Studio Lux Apartment bespreek het. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Blouberg se strandfront is gewild vir watersport, veral sweefski, en die uitgestrekte strand is ideaal vir wandelinge of 'n draffie.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Lappies L
Saam met lewensmaat
5.0
Great place. Can tell my friends. Great place for stay over. Keep up the good work.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Anice D
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing and enjoyable. We had a lovely stay at Studio Apartments. The hosts were very welcoming and made sure to give clear instructio...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Alicia G
Saam met lewensmaat
5.0
We enjoyed it. It was a pleasant stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Raymond V
5.0
Fantastic. The stay was great, small and simple, everything you need at a great price.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Kylie J
Saam met lewensmaat
5.0
I will definitely go again. Very quiet and peaceful area. Very close to the beach. Great place for a couples' getaway. When you have pi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 6 Disa Road, Table View, 7436, Wes-Kaap
  • Gaste dink Studio Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R 750 R 563
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R750
R 750 R 563
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R 750 R 563
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Disa Road, Table View, 7436, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0505091673d0ff8975734b59591c6ceb1a6b9edc83ce2d7aec1e2c35b391c524437028c17cce114691d63157af5c9fcbc59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 6 Disa Road Table View 7436 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.819347386754 18.483446499223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang