Studio Garden Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Waltham Road, Lansdowne, 7780, Wes-Kaap
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Studio Garden Cottage is 'n knus eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Lansdowne. Dit is ideaal vir 'n paartjie, enkelreisiger of sakereisiger.
Dié ateljee bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid is met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die stoep buite die eenheid is die ideale plek om te ontspan.
Hierdie eenheid is ongeveer 1 km vanaf die M5-hoofweg en ongeveer 30 minute se ry vanaf die see aan beide kante van die skiereiland; Muizenberg, Seepunt en Sunset Beach. Die lughawe is 15 minute se ry vanaf die verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Vauneen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 57 Waltham Road, Lansdowne, 7780, Wes-Kaap
- Gaste dink Studio Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Waltham Road, Lansdowne, 7780, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang