Successfully reported
+10

Studio Garden Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Waltham Road, Lansdowne, 7780, Wes-Kaap
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Studio Garden Cottage is 'n knus eenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in Lansdowne geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie, enkelreisiger of korporatiewe reisiger.

Dié ateljee het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die patio buite die eenheid is die ideale plek om te ontspan aan die einde van 'n besige dag.

Hierdie eenheid is ongeveer 1 km vanaf die M5-hoofweg en ongeveer 30 minute se ry vanaf die see aan beide kante van die skiereiland: Muizenberg, Seepunt en Sunset Beach. Die lughawe is 15 minute se ry vanaf die eiendom.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ebrahim K
Besigheidsreis
5.0
Rustig. Baie lekker gebly. Baie dankie.
Jun 2025
Wardah K
Besigheidsreis
5.0
Cosy, comfortable and peaceful. The perfect place to wind down after a long day of work. It has everything you need for an overnight st...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Cherie S
Saam met vriende
5.0
Minder is meer. Baie vriendelike gasvrou. Ideaal vir 1 of 2 mense wat net wil oorslaap. Stil buurt.
Apr 2025
Rensche S
Besigheidsreis
5.0
Comfortable. Vauneen accommodated me with a late arrival. She is very friendly. The garden cottage is clean, well-maintained and centra...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Abies D
5.0
Pas my behoeftes perfek. Ja, dankie, baie lekker gebly.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Vauneen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 57 Waltham Road, Lansdowne, 7780, Wes-Kaap
  • Gaste dink Studio Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Waltham Road, Lansdowne, 7780, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA663fd5108e2b50b42c760f91888811434e63fe19ca63762a93072815f60771f2f9440ca18975e7139eaaf5b1f54b94779318?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 57 Waltham Road Lansdowne 7780 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -33.981036319912 18.494205837994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang