Successfully reported
+24

Studio on Fairway

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Fairway Street, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Studio on Fairway is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in Langebaan, goed geleë binne 4 minute se ry vanaf die hoofstrand, en naby ander geriewe.

Hierdie woonstel met 1 slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, eenplaatstoof, lugbraaier, broodrooster, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en 'n ketel. Die eenheid beskik oor 2 gemaklike leunstoele en 'n voetbankie met 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie woonstel lei na 'n ingeslote patio met braaigeriewe. Visvang, kanovaart, vlieërbranderry, swem, gholf en nog baie meer kan naby die woonstel geniet word.

Hierdie eiendom is 3.9 km vanaf Langebaan Gholfbaan, 19.3 km vanaf Weskus Fossielpark en 24.1 km vanaf Saldanha-hawe. Vredenburg Gholfbaan is 24.1 km vanaf Studio On Fairway, terwyl Saldanha Gholfbaan 25.7 km weg is. Die naaste lughawe is Kaapstad Internasionale Lughawe, 135.2 km weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Kim E
Saam met lewensmaat
5.0
It was clean, comfortable and relaxing. Very nice, exactly what we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Theunissen T
Saam met lewensmaat
5.0
It was awesome, thanks. It was great; the place I stayed in was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Chris G
Saam met lewensmaat
5.0
Affordable, enjoyable and fun. Very cosy and clean studio. Near all amenities and the beach. And dog friendly, which was a bliss for ou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Basie S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Baie lekker en rustig - sal aanbeveel vir 'n regte koffie masjien.
Mrt 2025
Cherisse P
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, clean and central. Very pretty too. The studio was amazing and very central. Everything one needs for a little getaway. Lo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 48 Fairway Street, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Studio on Fairway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Fairway Street, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA482e977961d013815ddd38b49d2b86da25145ed2828a384d7be64bc33bff9df6f6dd5930b1b99f0da7ffd22360e0e4924768?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 48 Fairway Street Country Club 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-00:00 10:00 -33.083194847417 18.04485362209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang