Studio on Thirteen
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 13th Street Parkhurst, Johannesburg, 2193, Gauteng
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Studio on Thirteen is 'n pragtige tuinateljee geleë op die eienaar se eiendom in Johannesburg. Hierdie ateljee het 'n privaat ingang en is 'n uitstekende keuse vir beide vakansiegangers en sakereisigers.
Die eenheid kan gemaklik tot 2 gaste akkommodeer en is toegerus met 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea sluit 'n gemaklike koningingrootte-bed in, terwyl die badkamer 'n groot stort, toilet en wasbak het. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Gaste kan ook die gerief van 'n goed toegeruste kombuisie geniet, kompleet met 'n mikrogolfoond, yskassie, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die ruim sitkamerarea sluit 'n platskerm-TV met Netflix, 'n lessenaar en gratis WiFi in, ideaal vir sakereisigers.
Buite is daar 'n privaat binnehof met buitesitplek, ideaal om te ontspan na 'n lang dag. Die eiendom word ook beveilig deur 'n elektriese heining, balke en kameras, wat gaste se veiligheid en gemoedsrus verseker. Een veilige parkeerplek word ook vir gaste voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jenna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 11 13th Street Parkhurst, Johannesburg, 2193, Gauteng
- Gaste dink Studio on Thirteen het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 13th Street Parkhurst, Johannesburg, 2193, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang