Studio Orange
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Helderspruit Road, Helderberg Estate, Somerset West, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Studio Orange skuil op die eienaar se perseel op die rustige Helderberg Estate, en bied 'n rustige wegbreek, te midde van natuurlike skoonheid.
Die oopplan-ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, 'n koffiemasjien en 'n ketel. Daar is ook 'n etenstafel vir 2. 'n Slim-TV en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n stoep. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die villa is sentraal geleë naby Kaapstad en Stellenbosch te midde van die wynlande. Die lughawe en die strand is ook naby die verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Roy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 20 Helderspruit Road, Helderberg Estate, Somerset West, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Studio Orange het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Helderspruit Road, Helderberg Estate, Somerset West, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang