Studios @ 7
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Wilde Olyf Street, Riebeeck Kasteel, 7300, Wes-Kaap
- Vanaf R895 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Studios @ 7 is in 'n stil doodloopstraat in Riebeeck Kasteel geleë.
Verblyf bestaan uit 2 eenhede wat geskik is vir tot 4 gaste.
Eenheid 1 is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Kind kan op versoek geakkommodeer word. Die woonstel is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gerieflikheidshalwe word beskuit voorsien, en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Eenheid 2 is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die woonstel is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gerieflikheidshalwe word beskuit voorsien, en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Studios @ 7 is 1 km vanaf die middedorp met verskeie restaurante en winkels. Riebeeck Kasteel bied 'n verskeidenheid doendinge soos wynproe, fietsry en bergfietsry, en gaste kan die De Oude Kerk Museum, of die Kasteelberg Natuurreservaat besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Marisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 7 Wilde Olyf Street, Riebeeck Kasteel, 7300, Wes-Kaap
- Gaste dink Studios @ 7 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Wilde Olyf Street, Riebeeck Kasteel, 7300, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang