Studios @ Laurel
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Laurel Crescent, Meyersdal, 1448, Gauteng
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Studios @ Laurel bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Meyersdal, Alberton in Gauteng. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Dié eenheid met 'n swembad bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, eenplaatinduksiestoof, mikrogolf, lugbraaier, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank wat vir 2 kinders geskik is, asook 'n dakwaaier, ingeboude braai wat as 'n kaggel gebruik kan word, 'n TV en 'n toonbank met stoele. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eenheid is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marlize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 32 Laurel Crescent, Meyersdal, 1448, Gauteng
- Gaste dink Studios @ Laurel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Laurel Crescent, Meyersdal, 1448, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang