Successfully reported
+14

Studios @ Laurel

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Laurel Crescent, Meyersdal, 1448, Gauteng
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Studios @ Laurel bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Meyersdal, Alberton in Gauteng. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Dié eenheid met 'n swembad bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, eenplaatinduksiestoof, mikrogolf, lugbraaier, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank wat vir 2 kinders geskik is, asook 'n dakwaaier, ingeboude braai wat as 'n kaggel gebruik kan word, 'n TV en 'n toonbank met stoele. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eenheid is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marlize V
Gesin met tieners
5.0
Skoon, netjies, skottelgoedwasser beskikbaar. Die studio is perfek net vir oorslaap! Dit was 'n heerlike eenheid wat naby winkels was en 'n baie veili...
Sien meer
Apr 2025
Bronwynne B
5.0
Great value, lovely comfortable unit. Very pleasant overnight accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Maresa V
5.0
Modern & goeie afwerkings. Goeie gehalte. Was 'n besigheidsreis. Het alles gehad wat nodig was. Akkommodasie was nog beter as op foto's.
Okt 2024
Melissa M
Gesin met klein kinders
5.0
Was ongelooflik lekker, prakties en familie vriendelik. Beveel een 100% aan. Baie dankie vir julle gasvryheid en een ongelooflik lekker plekkie. Dit w...
Sien meer
Sep 2024
Cherise K
Gesin met klein kinders
5.0
Baie mooi en skoon. Studios @ Laurel is die perfekte oornagverblyf vir 'n gesin met jong kinders. Alles was skoon en netjies met al die nodige geriewe...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 32 Laurel Crescent, Meyersdal, 1448, Gauteng
  • Gaste dink Studios @ Laurel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Laurel Crescent, Meyersdal, 1448, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9c176d9446e95d09b9224f69d2ccf9db56ccd78f8fca6523a91ca78c3df35387198e718db2fd48c72809e9cc9be37644e66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 32 Laurel Crescent Meyersdal 1448 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.298701806886 28.101451014715

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang