Stylish City Escape
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scholtz Road, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 984 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Stylish City Escape is 'n ligte en stylvolle selfsorg-toevlugsoord in een van Kaapstad se mees lewendige woonbuurte, Green Point. Ideaal geleë, is die woonstel binne loopafstand van winkels, koffiewinkels, kroeë en restaurante, terwyl Tafelberg, die V&A Waterfront, en die strande van Clifton en Kampsbaai net 'n kort rit weg is.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 3 gaste in sy 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl daar 'n slaapbank in die leefarea beskikbaar is. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer met 'n TV en DStv-kanale, 'n eetarea en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in. Gaste kan oggendkoffie of aand-skemerkelkies op die balkon met uitsigte oor die stad geniet. Die kompleks beskik oor 24-uur bemande sekuriteit met CCTV, sowel as toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Veilige parkering op die perseel word voorsien.
Stylish City Escape bied 'n sentrale basis met al die geriewe van die huis, wat dit die perfekte keuse maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 20
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Scholtz Road, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scholtz Road, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang