Stylish Duke Apartment in Central Cape Town
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: The Duke, 12 Heerengracht Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 549 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Stylvolle Duke-woonstel in Sentraal-Kaapstad is 'n moderne woonstel in die hartjie van die middestad. Dit is die ideale keuse vir 'n paartjie, sakereisiger of solo-ontdekkingsreisiger wat sentraal geleë akkommodasie soek.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea met lugversorging sluit 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n slim-TV met Netflix en gemaklike rusbanke in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, ketel, mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien en wasmasjien vir ekstra gerief.
Of jy nou die lewendige buurte in die omgewing verken of verder weg reis, die MyCiTi-busstelsel maak dit moeiteloos om rond te beweeg, met gereelde dienste wat deur die dag en nag ry. Met sy sentrale ligging, uitsigte oor die stad en uitstekende gerief, is hierdie woonstel die ideale basis vir 'n Kaapstadse avontuur.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 20
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- The Duke, 12 Heerengracht Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: The Duke, 12 Heerengracht Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang