Stylish Studio with Private Balcony and Free Parking
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loop Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 477 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Stylish Studio is 'n selfsorgwoonstel in Kaapstad en is ideaal vir 'n paartjie of vriende.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei die sitkamer met 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n aangewese werkruimte. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Deur die skuifdeure kan gaste die uitsigte vanaf die gemeubileerde balkon geniet. Diegene wat die omgewing wil verken, sal die woonstel binne loopafstand van kafees, restaurante, boetiekwinkels en markte vind, terwyl Seepunt Promenade 4.4 km weg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 20
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- Loop Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loop Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang