Successfully reported
+13

Stylvolle Linden Mini Tuiste

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9B 13th Street, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stylvolle Linden Mini Tuiste is 'n moderne gaste-eenheid gerieflik geleë in die hartjie van Linden, binne loopafstand van 'n verskeidenheid restaurante, kafees en winkels. Hierdie goed geposisioneerde ruimte is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat gemak, gerief en 'n tikkie styl soek.

Die oopplan-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n moderne stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Gaste kan ook gebruik maak van 'n werkstasie met twee stoele, wat die eenheid geskik maak vir afstandwerk. 'n Klein verskeidenheid boeke en leesmateriaal word voorsien.

Bykomende kenmerke sluit in vinnige, onbeperkte Wi-Fi, veilige parkeerplek in die motorhuis en betroubare beurtkragvoorsienings, insluitend sonpanele, 'n kragopwekker, 'n UPS-gesteunde internetverbinding en 'n battery-aangedrewe motorhuisdeur.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Verwarmer
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 9B 13th Street, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9B 13th Street, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeaf5518e61799b29026081c127c9e6c411a9a5a1c61f10d8ce5884eeb6e3be31342eb600f625f5d882cdaca598e522ea3042?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 9B 13th Street Linden 2195 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.142867969103 28.00047519972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang