Successfully reported
+31

Su Casa on Bain

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Sep 2025 tot 28 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 42B Bain street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 R2 550 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Geleë in die skilderagtige dorpie Wellington, bied Su Casa on Bain die perfekte mengsel van gemak en moderne gerief. Met sy uitstekende ligging in 'n stil, residensiële area, bied die eenheid 'n uitstekende omgewing vir werksreisigers, paartjies of gesinswegbreke.

Hierdie eenheid met lugversorging kan tot 4 volwassenes akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die 2 hoofslaapkamers is pragtig gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en hul en suite-badkamers is elk toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. 'n Derde slaapkamer is gemeubileer met 'n kinderbed, en 'n bykomende badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne, badhanddoeke en 'n haardroër word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, lugbraaier, broodrooster, koffiemasjien, ketel, en gratis tee en koffie word voorsien. Gaste kan ook 'n ruim eetkamertafel geniet. 'n Sitkamer is gemeubileer met gemaklike rusbanke en 'n binnenshuise kaggel vir warmte. Die eenheid het 'n slim-TV met gratis WiFi vir gaste se vermaak. Gaste kan die patio en buiteswembad benut, sowel as die binnenshuise braai-area met voorsiende brandhout.

Die eiendom is ideaal geleë naby plaaslike winkels en aktiwiteite soos boswandelings, fietsroetes, stap, perdry en wynproe. Met veilige parkering en 'n sekuriteitsalarm kan gaste 'n veilige verblyf geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Johannita Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 42B Bain street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Su Casa on Bain het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 550
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 550
per nag, vir 4 mense
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 550
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 42B Bain street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc762077f935420927346e6227787792e833fbd10b0d36dfe08b18b85032981382fe01da7f499eac08ba5387036d4641a4bd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 550 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 42B Bain street Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.641013897054 19.010593082209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang