Successfully reported
+8

Suburban Oasis

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Hampstead Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 495 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Suburban Oasis is in Claremont langs Harfield Village met sy kroeë en restaurante geleë. Suburban Oasis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis met ontspanningsareas binne en buite.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens in elk, 'n volledige bakdamer en 'n oopplan-kombuis, -sitarea met 'n slaapbank en -eetarea. 'n Slaapbank is vir 'n vyfde gas beskikbaar. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitkamerarea wat beskik oor 'n kaggel, HDTV (42") met DStv Compact. Onbeperkte vesel-WiFi is beskikbaar.

Die leefarea bied toegang tot 'n stoep, braai-area met 'n ongekunstelde buitebraai, tafel en stoele en 'n swembad. Die huis is ideaal vir paartjies, klein gesinne, enkelreisigers en sakereisigers. Gaste het toegang tot 1 veilige parkeerplek op die perseel en 1 ekstra parkeerplek in die straat.

Die eiendom is naby winkelsentrums, restaurante, weggeneem-eetplekke en gaste kan die Constantia-wynroete, Kirstenbosch, Nuweland Krieketstadion, Kenilworth Race Course en plaaslike gholfbane en strande besoek.

Let asb. dat hierdie 'n woonbuurt is en dat partytjies, onbetaalde gaste, harde musiek of steurende gedrag nie geduld sal word nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Daar is 'n swembad, rustieke buitekaggel/braai-area en 'n eetarea.

Let asb. dat Suid-Afrika tans nasionale beurtkrag ervaar (kragonderbrekings) en dat sekere dienste in die slag sal bly gedurende hierdie tye. Dit is buite die beheer van die instansie. Daar word herlaaibare noodligte en 'n tweeplaatgasstoof word vir beurtkrag voorsien. Die WiFi word ook deur 'n rugsteunkragstelsel ondersteun.

Let asb. dat die swembad nie omhein of bedek is nie en dat gaste verantwoordelik is vir hul familie en vriende se veiligheid tydens verblyf.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 28 Hampstead Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suburban Oasis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 495
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 495
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 495
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Hampstead Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD91Lsz6SvcPhkhhKolV0G74152RTjKHmm9AO8zj1uAtpPu8mHo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag, vir 5 mense 31 5 1 5 28 Hampstead Road Claremont 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.987522703564 18.481276093254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang