Successfully reported
+31

Sugar Beach 4A

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 250 R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sugar Beach 4A is 'n ruim en smaakvol versierde woonstel op Umdloti-strand en bied pragtige uitsigte oor die see en getypoel. Die woonstel bied gerieflike slaapplek vir 6 mense en is ideaal vir gesinne of vriende.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers asook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is volledig toegerus vir al jou selfsorgbehoeftes terwyl die leefarea 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale het. Die woonstel het ook lugversorging en braaigeriewe.

Sugar Beach bied ook 2 parkeerplekke en is naby die plaaslike restaurante en winkels.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Lugversorging
DStv

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.4
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 250

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 29 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sugar Beach 4A het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 250
R 2 250 R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 250
R 2 250 R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 250
R 2 250 R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9d191f909a2db80992555487881f6692a4fe80a96e7c381b91fea816e9d4f83d5a9a2e315e82df974c885c906dfa17d38ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 250 nouVanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 4 29 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.665524398726 31.121621944985
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang