Sugarbush & Burgundy
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16B Mooi Street, Zeerust, 2865, Noordwes
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sugarbush & Burgundy bied gemaklike verblyf in 'n ruim gastehuis in Zeerust.
Daar is 2 kamers, elk met slaapplek vir 2 gaste. Die kamers is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het toegang tot privaat badkamers met storte, toilette en wasbakke. Linne en handdoeke word voorsien, en die kamers word gereeld skoongemaak.
Daar is ook 'n gesinskamer, bestaande uit 'n hoofslaapkamer met 'n aangrensende kleiner kamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Bykomende geriewe sluit in 'n mikrogolfoond, yskas, TV en WiFi. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n hoekbad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die gastehuis beskik oor 'n gemeenskaplike kombuis met 'n yskas en gasstoof, sowel as 'n gedeelde sitkamer waar gaste kan ontspan. Elke kamer is toegerus met 'n TV met OpenView en gratis WiFi.
Oordekte braaigeriewe is beskikbaar, en gaste kan in die pragtige tuin ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 16B Mooi Street, Zeerust, 2865, Noordwes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16B Mooi Street, Zeerust, 2865, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang