Successfully reported

Sugarbush Hill Country Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 350 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Neale P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Great experience and excellent staff and management! Excellent service and very welcoming staff and owners! It was a great stay for the five days we spent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ankia W
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Absoluut fantasties, ons honde kinders het dit net soveel geniet! Ons was baie impressed, regtig 'n juweel van 'n plek! Atmosfeer was van die beste waar ons al ooit was. Ongelooflik netjies en skoon, goed toegeruste plekkies en gerieflik. Amal is baie vriendelik en hulpvaardig. Julle sal ons beslis weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanri F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Baie netjiese oord. Perfek vir 'n naweek. Baie netjies. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amie T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Was heerlike ontspanning. Iets vir almal. Stap, swem, speletjies. Heerlike plek. Alles wat jy nodig het. Lekker naweek wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Attie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Uitstekend! Weereens heerlik gewees. Geriewe is topklas. Al die personeel is altyd vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonita B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Skoon, netjies, waarde vir geld. Absoluut luuks vir 'n appel en 'n ui! Hierdie plek is asemrowend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stanley P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Rustig. Baie, dit was skoon en netjies en lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary N
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

It was great and peaceful. It was peaceful, the staff is friendly and the chalets are clean. I would like to request to think about an oven for the chalet. It is not always that people will have a braai but grilled meat. I have WiFi. I'm not sure if they have WiFi or not, I actually didn't ask.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Relaxing. Stay was great, very quiet and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jozwa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Awesome, waarde vir geld en mense mense wat jou goed laat voel en lekker kuier! Hier wil ek baie graag iets oor terugvoer gee! Dis ons tweede keer daar en vir seker nie ons laaste nie! Ontvangsdames is awesome verby. Hulle het nog elke keer my op my naam gegroet en nooit my naam vergeet nie. Wow, wow, wow. Beter as dit gaan jy nie kry nie! Ek het so belangrik gevoel dat hulle my naam ken en onthou! Swembaddens is altyd skoon, die kroeg is cosy verby! Ons het nog elke keer net great, warm, diens gekry. Daar's tot vleis, hout ens. ens. as jy dit dalk by die huis vergeet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lucinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 350

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 860
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 860
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 860
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 100 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromdraai Road, Renosterfontein, Buffelspoort, 0842, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f35c633d47dff59c89a781f7a3d4cbb037bd1cef987200493cd9259f00bd4501203237c062b605d36ae31e383d419e23994?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 3) 350 5 1 5 Kromdraai Road Renosterfontein 0842 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.815416666667 27.416777777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang