Successfully reported
+53

Sugarlands Cottage

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 78 Curry's Post Road, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Sugarlands Cottage bied gemaklike verblyf in 'n selfsorgkothuis op Sugarlands Farm, 6 km vanaf die N3 in die hartjie van die Midlands Meander. Die kothuis is geleë op die rand van 'n basdam, wat dit 'n ideale plek maak vir 'n stil en privaat wegbreek, kompleet met 'n knus kaggel in die winter.

Die kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oond, yskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die leefarea sluit 2 enkelbeddens, rusbanke, 'n TV met DStv en 'n kaggel in. Die eenheid het ook 'n oordekte patio met buitemeubels en ingeboude braaigeriewe. Die kothuis word daagliks skoongemaak en troeteldiere is welkom.

Gaste kan ontspan of visvang by die lapa langs die dam of wandelings rondom die eiendom geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Norman H
Gesin met tieners
5.0
Superb! Recommended! We were fortunate to spend a cold misty day at Sugarlands Cottage. It was beautiful and peaceful, and the fireplac...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Karien N
Gesin met tieners
5.0
Heerlike rustige wegbreek na die Midlands. Baie gerieflike verblyf. Mooi uitsig oor die dam. Lekker kaggel en hout was voorsien.
Jul 2025
Ansi V
Saam met vriende
5.0
Gemaklik, gerieflik, pragtig, en baie lekker! Baie lekker! Alles wat nodig was, lieflike vuurmaakplek, pragtige uitsig, rustig, en uitstekende onderst...
Sien meer
Jun 2025
Louis G
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet. Overnight stay in the Midlands. Nice and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Etienne V
Gesin met tieners
5.0
Mooi plek, waarde vir geld. Baie lekker oorgebly, vriendelik ontvang, mooi plekkie. Die modder rondom die huis na reen kan moontlik na gekyk word. Dal...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ahmad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 78 Curry's Post Road, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sugarlands Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 78 Curry's Post Road, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYUp49pZeaPZ7UTXdbBGrqtTZ8HpYqvOgc59vx1Elyn91fEASaU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 4 mense 55 5 1 5 78 Curry's Post Road Howick 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.371940129784 30.150173818461

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang