Successfully reported
+39

Suid Genoeg

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 940 Winston Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 735 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Suid Genoeg is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiekothuis in L'Agulhas, ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende.

Hierdie eiendom kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die solderslaapkamer op die boonste verdieping is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed. Twee bykomende dubbelbeddens is op die grondvloer in 2 oop areas geleë. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet, wasbak en 'n wasmasjien.

Die kothuis spog met 'n goed toegeruste kombuis wat 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Boonop het die kothuis 'n binnebraai wat uitloop op 'n patio met 'n buitebraai wat uitsigte oor die see en die mees suidelike vuurtoring as agtergrond bied.

Buite kan gaste die groot tuin geniet wat ook 'n skadu-area het, 'n ideale plek om te ontspan. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar en gaste sal net 'n entjie se ry vanaf Struisbaai se hoofstrand geleë wees.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Leefareas 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 940 Winston Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 735
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 735
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 735
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 940 Winston Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46ca27d7edc3a7601a9428b0520e5942943cd14e2ca3c08d393a68488b276392abf172217af28c43f91ef713e83f36509054?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 735 per nag (plek vir 6) 940 Winston Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.820679625572 20.018036311115
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang