Successfully reported

Suidersee Block 2

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 186 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Cindy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netjies, skoon en mooi. Ek het hierdie eenheid vir my ouers bespreek en hulle het elke oomblik so geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

'n Heerlike naweek uitstappie. Ons het baie lekker en gerieflik gebly. Die eenheid is baie netjies en skoon, en ons het genoeg warm beddegoed gehad met ordentlike beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker, ons sal beslis weer draai maak. Baie vriendelik ontvang. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Clean and great location. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Lekker tye! Netjiese, skoon verblyf sentraal en stapafstand van die strand, pretpark, winkelsentrum en restaurante. Het lieflike verblyf vir drie dae geniet. Zandri van die kantoor was flink en vriendelik, en ons sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanus E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig. Ja, dankie. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandie G
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Rustigheid. Baie lekker gebly! Sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gebly. Rustige, veilige area baie naby die see en die seefront winkels, eenheid baie goed toegerus, netjies. Sal definitief aanbeveel, goeie kommunikasie van die gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Gerieflik, netjies, sentraal en baie stylvol. Alles omtrent die plekkie is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 459

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 140
R 1 140 R 912
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 140
R 1 140 R 912
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 140
R 1 140 R 912
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Magersfontein Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA156d51682dd798af0db1d4f0b465f4b64ffc4803be44d5d3ac8538423b872c3da82a5b7cb64c55bc5ab2dc56aafc6fe9d39f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 140 nouVanaf R912 per nag (plek vir 3) 186 5 1 5 11 Magersfontein Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.129510255655 22.115030597553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang